"Eiebewysbestuurder"
"Kanselleer"
"Gaan voort"
"Stoor op ’n ander manier"
"Kom meer te wete"
"Wys wagwoord"
"Versteek wagwoord"
"Veiliger met wagwoordsleutels"
"Met wagwoordsleutels hoef jy nie komplekse wagwoorde te skep of te onthou nie"
"Wagwoordsleutels is geënkripteerde digitale sleutels wat jy met jou vingerafdruk, gesig of skermslot skep"
"Hulle word in ’n wagwoordbestuurder gestoor sodat jy op ander toestelle kan aanmeld"
"Meer oor wagwoordsleutels"
"Wagwoordlose tegnologie"
"Met wagwoordsleutels kan jy aanmeld sonder om op wagwoorde staat te maak. Jy moet net jou vingerafdruk, gesigherkenning, PIN of swieppatroon gebruik om jou identiteit te verifieer en ’n wagwoordsleutel te skep."
"Publiekesleutelkriptografie"
"Gegrond op FIDO Alliance (wat Google, Apple, Microsoft en meer insluit) en W3C-standaarde, gebruik wagwoordsleutels kriptografiese sleutelpare. Anders as die gebruikernaam en string karakters wat ons vir wagwoorde gebruik, word ’n private-publieke-sleutelpaar vir ’n app of webwerf geskep. Die private sleutel word veilig op jou toestel of wagwoordbestuurder geberg en bevestig jou identiteit. Die publieke sleutel word met die app of webwerfbediener gedeel. Met passende sleutels kan jy dadelik registreer en aanmeld."
"Verbeterde rekeningsekuriteit"
"Elke sleutel is uitsluitlik gekoppel aan die app of webwerf waarvoor dit geskep is, en daarom kan jy nooit per ongeluk by ’n bedrieglike app of webwerf aanmeld nie. En omdat bedieners net publieke sleutels hou, is kuberkrakery baie moeiliker."
"Moeitevrye oorgang"
"Wagwoorde sal steeds saam met wagwoordsleutels beskikbaar wees terwyl ons na ’n wagwoordlose toekoms beweeg."
"Kies waar om jou %1$s te stoor"
"Kies ’n wagwoordbestuurder om jou inligting te stoor en volgende keer vinniger aan te meld"
"Skep wagwoordsleutel vir %1$s?"
"Stoor wagwoord vir %1$s?"
"Stoor aanmeldinligting vir %1$s?"
"wagwoordsleutel"
"wagwoord"
"wagwoordsleutels"
"wagwoorde"
"aanmeldings"
"aanmeldinligting"
"Stoor %1$s in"
"Skep wagwoordsleutel op ’n ander toestel?"
"Stoor wagwoord op ’n ander toestel?"
"Stoor aanmelding op ’n ander toestel?"
"Gebruik %1$s vir al jou aanmeldings?"
"Hierdie wagwoordbestuurder vir %1$s sal jou wagwoorde en wagwoordsleutels berg om jou te help om maklik aan te meld"
"Stel as verstek"
"Instellings"
"Gebruik een keer"
"%1$s wagwoorde • %2$s wagwoordsleutels"
"%1$s wagwoorde"
"%1$s wagwoordsleutels"
"%1$s-eiebewyse"
"Wagwoordsleutel"
"’n Ander toestel"
"Ander wagwoordbestuurders"
"Maak sigblad toe"
"Gaan terug na die vorige bladsy"
"Maak toe"
"Maak toe"
"Gebruik jou gestoorde wagwoordsleutel vir %1$s?"
"Gebruik jou gestoorde wagwoord vir %1$s?"
"Gebruik jou aanmelding vir %1$s?"
"Ontsluit aanmeldingopsies vir %1$s?"
"Kies ’n gestoorde wagwoordsleutel vir %1$s"
"Kies ’n gestoorde wagwoord vir %1$s"
"Kies ’n gestoorde aanmelding vir %1$s"
"Kies ’n aanmelding vir %1$s"
"Kies ’n opsie vir %1$s?"
"Gebruik hierdie inligting op %1$s?"
"Meld op ’n ander manier aan"
"Bekyk opsies"
"Gaan voort"
"Aanmeldopsies"
"Bekyk meer"
"Vir %1$s"
"Geslote wagwoordbestuurders"
"Tik om te ontsluit"
"Geen aanmeldinligting nie"
"Geen aanmeldinligting in %1$s nie"
"Bestuur aanmeldings"
"Van ’n ander toestel af"
"Gebruik ’n ander toestel"
"Versoek is deur %1$s gekanselleer"