"Toestelslotbeheerder"
"Volgende"
"Stel terug"
"Meer"
"Hoe %1$s hierdie toestel kan bestuur"
"Kan nie %1$s-app installeer nie"
"Stel tans toestel terug om weer te probeer."
"{count,plural, =1{Stel die toestel terug en probeer dit dan weer opstel. Dit sal oor 1 sekonde outomaties terugstel.}other{Stel die toestel terug en probeer dit dan weer opstel. Dit sal oor # sekondes outomaties terugstel.}}"
"Installeer tans %1$s-app …"
"Maak tans %1$s-app oop …"
"Kan nie %1$s-app oopmaak nie"
"Probeer weer"
"Stel foon terug"
"Wat kan %1$s doen?"
"Beperk hierdie toestel as jy nie ’n betaling doen nie"
"Laai die %1$s-app af, installeer dit, en dateer dit op"
"Skakel ontfoutingkenmerke af"
"Wat werk terwyl hierdie toestel gesluit is?"
"Noodoproepdienste"
"Inkomende en sekere uitgaande oproepe"
"Instellings"
"<a href=https://support.unplugged.com>Rugsteun en stel jou</a> data terug"
"Wat kan %1$s sien?"
"Wanneer die %1$s-app geïnstalleer of gedeïnstalleer word"
"Enige sluit- of ontsluitversoeke deur %1$s"
"As die %1$s-app nie beskikbaar is nie"
"Oopbronlisensies"
"Die ander bestuurvermoëns in ""Instellings > Sekuriteit > Inligting oor bestuurde toestel"" is nie op hierdie toestel van toepassing nie"
"Die bestuurvermoëns in Sekuriteitinstellings se afdeling oor gefinansierde toestel is nie op hierdie toestel van toepassing nie"
"Hierdie toestel word verskaf deur %1$s"
"Die Kiosk-app sal afgelaai en outomaties geïnstalleer word"
"Die Kiosk-app sal vir hierdie gebruiker geïnstalleer word"
"%1$s kan hierdie toestel beperk as jy ’n betaling mis"
"%1$s kan hierdie toestel beperk as jy nie die nodige betalings doen nie. Lees die <a href=%2$s>bepalings en voorwaardes</a> vir besonderhede."
"%1$s kan hierdie toestel beperk as die eienaar nie betalings doen nie"
"Vorige"
"Volgende"
"Begin"
"OK"
"Klaar"
"Doen dit oor 1 uur"
"Inligting"
"Opstelinginligting"
"Skryf jou toestel in"
"Jy kan jou toestel nou vir %1$s se finansieringprogram inskryf"
"Jy kan jou toestel nou vir %1$s se subsidieprogram inskryf"
"Jy is in %1$s se subsidieprogram"
"Toestelinskrywing"
"Jou toestel sal binne 30 dae by %1$s se finansieringprogram ingeskryf word"
"Jou toestel sal binne 30 dae by %1$s se subsidieprogram ingeskryf word"
"Inskrywing sal om %1$s hervat word. Jy kan aanhou om jou toestel te gebruik."
"Jy kan aanhou om jou toestel te gebruik"
"Jy het vir jou toestel betaal"
"Toestel is uit %1$s se subsidieprogram verwyder"
"Jou toestel is uit %1$s se finansieringprogram verwyer"
"Alle beperkings op jou toestel is opgehef"
"Jy kan die Kiosk-app op jou toestel deïnstalleer"
"Kry tans jou toestel gereed …"
"Dit kan ’n paar minute neem"
"Installeer tans %1$s-app …"
"Maak tans %1$s-app oop …"
"Toestel is verskaf deur %1$s"
"%1$s kan instellings op hierdie toestel verander"
"Kom meer te wete"
"Inligting oor gefinansierde toestel"
"Jou kredietverskaffer kan instellings verander en die Kiosk-app op die toestel installeer.\n\n%1$s kan hierdie toestel beperk as jy nie die nodige betalings doen nie of ophou om %1$s se SIM te gebruik.\n\nKontak %1$s om meer te wete te kom."
"settings_intro_preference_key"
"Voordat jy jou toestel afbetaal het, kan jy nie:"
"settings_restrictions_category_preference_key"
"Installeer apps van buite die Play Winkel af"
"settings_install_apps_preference_key"
"Jou toestel na veilige modus herselflaai"
"settings_safe_mode_preference_key"
"Verander datum, tyd en tydsones"
"settings_config_date_time_preference_key"
"Gebruik ontwikkelaaropsies"
"settings_developer_options_preference_key"
"As iets fout is met jou toestel, kan %1$s:"
"settings_credit_provider_capabilities_category_preference_key"
"Kry toegang tot jou IMEI-nommer"
"settings_IMEI_preference_key"
"Doen ’n fabriekterugstelling van jou toestel"
"settings_factory_reset_preference_key"
"As jou toestel beperk is, kan jy dit net gebruik om:"
"settings_locked_mode_category_preference_key"
"Maak oproepe na noodnommers"
"settings_emergency_calls_preference_key"
"Stelselinligting, soos datum, tyd, netwerkstatus en batteryvlak, bekyk"
"settings_system_info_preference_key"
"Jou toestel aan- of afskakel"
"settings_turn_on_off_device_preference_key"
"Bekyk kennisgewings en teksboodskappe"
"settings_notifications_preference_key"
"Kry toegang tot apps wat deur %1$s toegelaat word"
"settings_allowlisted_apps_preference_key"
"Nadat jy die volle bedrag betaal het:"
"settings_fully_paid_category_preference_key"
"%1$s kan nie jou toestel beperk of toestelinstellings verander nie"
"settings_restrictions_removed_preference_key"
"Jy kan die %1$s-app deïnstalleer"
"settings_uninstall_kiosk_app_preference_key"
"Stel op"
"{count,plural, =1{Toestel sal oor 1 dag teruggestel word}other{Toestel sal oor # dae teruggestel word}}"
"Alle toesteldata sal uitgevee word. Kontak %1$s vir hulp met die inskrywing van jou toestel"
"Laat asseblief kennisgewings van Toestelslot af toe om aan te hou om die inskrywing van die toestel uit te stel."