"Health Connect"
"Bestuur apptoegang tot gesondheidsdata"
"Toestemmings en data"
"Bestuur die gesondheid- en fiksheiddata op jou foon, en beheer watter apps toegang daartoe het"
"Data en toegang"
"Alle kategorieë"
"Sien alle kategorieë"
"Geen data nie"
"Apptoestemmings"
"Bestuur jou apps en toestemmings"
"%1$s van %2$s apps het toegang"
"%1$s apps het toegang"
"%1$s app het toegang"
"Geen"
"Invoerbesonderhede"
"Onlangse toegang"
"Geen apps het onlangs toegang tot Health Connect gekry nie"
"Sien alle onlangse toegang"
"Sien watter apps in die afgelope 24 uur toegang tot jou data verkry het"
"Vandag"
"Gister"
"Lees: %s"
"Skryf: %s"
", "
"Bestuur toestemmings"
"Aktiwiteit"
"aktiwiteit"
"Liggaamsmetings"
"liggaamsmetings"
"Slaap"
"slaap"
"Lewensfunksies"
"lewensfunksies"
"Siklusnasporing"
"siklusnasporing"
"Voeding"
"voeding"
"Blaai deur data"
"Bestuur data"
"Voer data uit"
"Vee alle data uit"
"Jy het geen data in Health Connect nie"
"Jou data"
"Appprioriteit"
"Vee %s-data uit"
"Alle apps"
"Kan %s lees"
"Kan %s skryf"
"Onaktiewe apps"
"Hierdie apps kan nie meer %s skryf nie, maar het steeds data wat in Health Connect geberg is"
"Apps kan nie meer %1$s lees of skryf nie, en geen %2$s-data word in Health Connect geberg nie"
"Hierdie data sluit inligting in soos tyd wat jy aktief is, soort oefening, rondtes, herhalings, sessies of swemhale"
"Hierdie data sluit inligting in soos slaapfases en slaapsessies"
"Sien alle inskrywings"
"Vee hierdie data uit"
"Health Connect"
"toegang tot jou gesondheiddata"
"Lees kalorieë verbrand"
"Laat die app toe om die kalorieë verbrand te lees"
"Aktiewe kalorieë verbrand"
"aktiewe kalorieë verbrand"
"Lees aktiewe kalorieë verbrand"
"Skryf aktiewe kalorieë verbrand"
"Oefening"
"oefening"
"Lees oefening"
"Skryf oefening"
"Oefenroete"
"oefenroete"
"Skryf oefenroete"
"Lees oefenroete"
"Afstand"
"afstand"
"Lees afstand"
"Skryf afstand"
"Hoogteverskil"
"hoogteverskil"
"Lees hoogteverskil"
"Skryf hoogteverskil"
"Verdiepings geklim"
"verdiepings geklim"
"Lees verdiepings geklim"
"Skryf verdiepings geklim"
"Krag"
"krag"
"Lees krag"
"Skryf krag"
"Spoed"
"spoed"
"Lees spoed"
"Skryf spoed"
"Treë"
"treë"
"Lees treë"
"Skryf treë"
"Totale aantal kalorieë verbrand"
"totale aantal kalorieë verbrand"
"Lees totale aantal kalorieë verbrand"
"Skryf totale aantal kalorieë verbrand"
"Maksimum suurstofopname"
"Maksimum suurstofopname"
"Lees maksimum suurstofopname"
"Skryf maksimum suurstofopname"
"Rolstoelstote"
"rolstoelstote"
"Lees rolstoelstote"
"Skryf rolstoelstote"
"Basale metaboliese koers"
"basale metaboliese koers"
"Lees basale metaboliese koers"
"Skryf basale metaboliese koers"
"Liggaamsvet"
"liggaamsvet"
"Lees liggaamsvet"
"Skryf liggaamsvet"
"Liggaamswatermassa"
"liggaamswatermassa"
"Lees liggaamswatermassa"
"Skryf liggaamswatermassa"
"Beenmassa"
"beenmassa"
"Lees beenmassa"
"Skryf beenmassa"
"Lengte"
"lengte"
"Lees lengte"
"Skryf lengte"
"Heupomtrek"
"heupomtrek"
"Lees heupomtrek"
"Skryf heupomtrek"
"Maer liggaamsmassa"
"maer liggaamsmassa"
"Lees maer liggaamsmassa"
"Skryf maer liggaamsmassa"
"Middellyfomtrek"
"middellyfomtrek"
"Lees middellyfomtrek"
"Skryf middellyfomtrek"
"Gewig"
"gewig"
"Lees gewig"
"Skryf gewig"
"Servikale slym"
"servikale slym"
"Lees servikale slym"
"Skryf servikale slym"
"Intermenstruele bloeding"
"intermenstruele bloeding"
"Lees intermenstruele bloeding"
"Skryf intermenstruele bloeding"
"Menstruasie"
"menstruasie"
"Lees menstruasie"
"Skryf menstruasie"
"Ovulasietoets"
"ovulasietoets"
"Lees ovulasietoets"
"Skryf ovulasietoets"
"Seksuele aktiwiteit"
"seksuele aktiwiteit"
"Lees seksuele aktiwiteit"
"Skryf seksuele aktiwiteit"
"Sporadiese vloei"
"sporadiese vloei"
"Lees sporadiese vloei"
"Skryf sprodadiese vloei"
"Hidrasie"
"hidrasie"
"Lees hidrasie"
"Skryf hidrasie"
"Voeding"
"voeding"
"Lees voeding"
"Skryf voeding"
"Slaap"
"slaap"
"Lees slaap"
"Skryf slaap"
"Basale liggaamstemperatuur"
"basale liggaamstemperatuur"
"Lees basale liggaamstemperatuur"
"Skryf basale liggaamstemperatuur"
"Bloedglukose"
"bloedglukose"
"Lees bloedglukose"
"Skryf bloedglukose"
"Bloeddruk"
"bloeddruk"
"Lees bloeddruk"
"Skryf bloeddruk"
"Liggaamstemperatuur"
"liggaamstemperatuur"
"Lees liggaamstemperatuur"
"Skryf liggaamstemperatuur"
"Polsslag"
"polsslag"
"Lees polsslag"
"Skryf polsslag"
"Polsslagveranderlikheid"
"polsslagveranderlikheid"
"Lees polsslagveranderlikheid"
"Skryf polsslagveranderlikheid"
"Suurstofsaturasie"
"suurstofsaturasie"
"Lees suurstofsaturasie"
"Skryf suurstofsaturasie"
"Asemhalingtempo"
"asemhalingtempo"
"Lees asemhalingtempo"
"Skryf asemhalingtempo"
"Rustende polsslag"
"rustende polsslag"
"Lees rustende polsslag"
"Skryf rustende polsslag"
"Laat “%1$s” toe om te lees"
"Laat “%1$s” toe om te skryf"
"Kanselleer"
"Laat toe"
"Laat alles toe"
"Moenie toelaat nie"
"Kies data in Health Connect wat jy wil hê hierdie app moet lees of skryf"
"As jy leestoegang gee, kan hierdie app nuwe data en data van die afgelope 30 dae lees"
"Gee %1$s toegang tot Health Connect?"
"Jy kan in die ontwikkelaar se %2$s uitvind hoe %1$s jou data hanteer"
"privaatheidsbeleid"
"Verwyder alle toestemmings?"
"Verwyder almal"
"%1$s sal nie meer enige data van Health Connect af kan lees of skryf nie.\n\nDit raak nie ander toestemmings wat hierdie app dalk het nie, soos ligging, kamera of mikrofoon."
"Vee ook %1$s-data in Health Connect uit"
"Volgende dag"
"Gekose dag"
"Vorige dag"
"Iets was fout. Probeer weer."
"Apps met hierdie toestemming kan jou gesondheid- en fiksheiddata lees en skryf."
"Beheer watter apps toegang het tot data wat in Health Connect geberg word. Tik op ’n app om die data na te gaan wat dit kan lees of skryf."
"Het toegang"
"Het nie toegang nie"
"Instellings en hulp"
"Verwyder toegang vir alle apps"
"Toegelaat om te lees"
"Toegelaat om te skryf"
"Geen apps toegelaat nie"
"Geen apps geweier nie"
"Verwyder alle apptoegang?"
"Geen van jou apps sal toegang tot nuwe data kan kry of dit by Health Connect kan voeg nie. Dit vee nie enige bestaande data uit nie.\n\nAs hierdie app enige ander toestemmings soos ligging, kamera of mikrofoon het, sal dit nie geraak word nie."
"Verwyder alles"
"Bestuur app"
"Vee appdata uit"
"Onaktiewe apps"
"Hierdie apps het nie meer toegang nie, maar het steeds data wat in Health Connect geberg is"
"%1$s kan data lees wat ná %2$s bygevoeg is"
"Gaan na Instellings > Apps om ander Android-toestemmings te bestuur waartoe hierdie app toegang het"
"Data wat jy met %1$s deel, word deur hul privaatheidsbeleid gedek"
"Gaan na Instellings en tik dan op Apps om ander Android-toestemmings te bestuur waartoe hierdie app toegang het"
"Lees die privaatheidsbeleid"
"In afgelope 24 uur gebruik"
"Apptoegang"
"Jy het tans geen versoenbare apps geïnstalleer nie"
"Het apptoestemmings verwyder"
"Health Connect het toestemmings vir %s verwyder"
"Health Connect het toestemmings vir %1$s en %2$s verwyder"
"Health Connect het toestemmings vir %1$s, %2$s en %3$s verwyder"
"Health Connect het toestemmings vir %1$s, %2$s, %3$s en ander apps verwyder"
"Sien besonderhede"
"Hoekom Health Connect apptoestemmings verwyder"
"As ’n app opgeskort of uit Google Play verwyder word, verwyder Health Connect outomaties sy toestemmings.\n\nDit beteken dat die app nie meer toegang kan kry tot data wat in Health Connect geberg is nie. As hierdie app voorheen data geskryf het, sal dit op die lys van onaktiewe apps verskyn."
"Het dit"
"Kom aan die gang met Health Connect"
"Health Connect berg jou gesondheid- en fiksheiddata en bied só ’n eenvoudige manier om die verskillende apps op jou foon te sinkroniseer"
"Deel data met jou apps"
"Kies die data wat elke app in Health Connect kan lees of skryf"
"Bestuur jou instellings en privaatheid"
"Verander apptoestemmings en bestuur jou data enige tyd"
"Gaan terug"
"Begin hier"
"Vee data uit"
"Kies data om uit te vee"
"Volgende"
"Dit vee alle data wat in die gekose tydperk by Health Connect gevoeg is permanent uit"
"Dit vee %s-data wat in die gekose tydperk by Health Connect gevoeg is permanent uit"
"Dit vee %s-data wat in die gekose tydperk by Health Connect gevoeg is permanent uit"
"Dit vee %s-data wat in die gekose tydperk by Health Connect gevoeg is permanent uit"
"Vee afgelope 24 uur uit"
"Vee afgelope 7 dae uit"
"Vee afgelope 30 dae uit"
"Vee alle data uit"
"Vee alle data van altyd af permanent uit?"
"Vee alle data van die afgelope 24 uur permanent uit?"
"Vee alle data van die afgelope 7 dae permanent uit?"
"Vee alle data van die afgelope 30 dae permanent uit?"
"Vee %s-data van altyd af permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 24 uur permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 7 dae permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 30 dae permanent uit?"
"Vee %s-data van altyd af permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 24 uur permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 7 dae permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 30 dae permanent uit?"
"Vee %s-data van altyd af permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 24 uur permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 7 dae permanent uit?"
"Vee %s-data van die afgelope 30 dae permanent uit?"
"Verwyder ook alle %s-toestemmings vir Health Connect"
"Vee alle %1$s-data wat deur %2$s bygevoeg is permanent uit?"
"Vee hierdie inskrywing permanent uit?"
"Gekoppelde apps sal nie meer toegang tot hierdie data van Health Connect af hê nie"
"Dit sal alle menstruasie-inskrywings van %1$s tot %2$s uitvee."
"Vee uit"
"Gaan terug"
"Klaar"
"Maak toe"
"Data is uitgevee"
"Hierdie data word nie meer in Health Connect geberg nie."
"Vee tans jou data uit"
"Kon nie data uitvee nie"
"Iets was fout, en Health Connect kon nie jou data uitvee nie"
"Probeer weer"
"Vee tans Health Connect-data uit"
"Vee tans Health Connect-data uit"
"Uitvee van data"
"Vee data-inskrywing uit"
"Vee inskrywing uit"
"Totaal: %s"
"{value,plural, =1{1 W}other{# W}}"
"{value,plural, =1{1 watt}other{# watt}}"
"{count,plural, =1{1 tree}other{# treë}}"
"{value,plural, =1{1 tree/minuut}other{# treë/minuut}}"
"{value,plural, =1{1 tree per minuut}other{# treë per minuut}}"
"{count,plural, =1{1 bpm}other{# bpm}}"
"{count,plural, =1{1 slag per minuut}other{# slae per minuut}}"
"{value,plural, =1{1 m.p.u.}other{# m.p.u.}}"
"{value,plural, =1{1 km/h}other{# km/h}}"
"{value,plural, =1{1 myl per uur}other{# myl per uur}}"
"{value,plural, =1{1 kilometer per uur}other{# kilometer per uur}}"
"van %1$s af tot %2$s"
"van %1$s af tot %2$s"
"{count,plural, =1{1 rolstoelstoot}other{# rolstoelstote}}"
"{count,plural, =1{1 l}other{# l}}"
"{count,plural, =1{1 liter}other{# liter}}"
"{count,plural, =1{1 verdieping}other{# verdiepings}}"
"{count,plural, =1{1 m}other{# m}}"
"{count,plural, =1{1 meter}other{# meter}}"
"{count,plural, =1{1 RPM}other{# RPM}}"
"{count,plural, =1{1 omwenteling per minuut}other{# omwentelings per minuut}}"
"van %1$s tot %2$s"
"Beskermd"
"Onbeskermd"
"Sporadiese vloei"
"Sporadiese vloei"
"Ligte vloei"
"Middelmatige vloei"
"Sterk vloei"
"Menstruasiedag %1$d van %2$d"
"Positief"
"Negatief"
"Hoog"
"Onbeslis"
"{count,plural, =1{1 ms}other{# ms}}"
"{count,plural, =1{1 millisekonde}other{# millisekondes}}"
"{count,plural, =1{1 herhaling}other{# herhalings}}"
"{count,plural, =1{1 herhaling}other{# herhalings}}"
"Oefensegmente"
"Lengtes"
"Rugstrekking"
"Pluimbal"
"Skoueropstoot met staafgewig"
"Bofbal"
"Basketbal"
"Gewigopstoot in lêposisie"
"Opsitoefeninge op bankie"
"Fietsry"
"Stilstaande fietsry"
"Oefenkamp"
"Boks"
"Hurksprong"
"Liggaamstrekoefeninge"
"Krieket"
"Maagkrul"
"Dans"
"Halflyfgewigoptel"
"Handgewigkrul met linkerarm"
"Handgewigkrul met regterarm"
"Lig handgewig na voor op"
"Lig handgewig na die kant op"
"Driekopspierstrekking met handgewig in linkerhand"
"Driekopspierstrekking met handgewig in regterhand"
"Driekopspierstrekking met handgewigte: albei hande"
"Elliptiese oefenmasjien"
"Oefenklas"
"Skermkuns"
"Amerikaanse voetbal"
"Australiese voetbal"
"Vorentoe draaistrek"
"Frisbee"
"Gholf"
"Geleide asemhaling"
"Gimnastiek"
"Handbal"
"Intervaloefening teen hoë intensiteit"
"Voetslaan"
"Yshokkie"
"Ysskaats"
"Sprong met wye arms en bene"
"Springtou"
"Aftrekoefening"
"Groot tree vorentoe"
"Gevegskuns"
"Meditasie"
"Roei met kortspaan"
"Skermsweef"
"Pilates"
"Plankposisie"
"Raketbal"
"Rotsklim"
"Rolskaatshokkie"
"Roei"
"Roeimasjien"
"Rugby"
"Draf"
"Trapmeuldraf"
"Seil"
"Skubaduik"
"Skaats"
"Ski"
"Sneeuplankry"
"Sneeuskoenloop"
"Sokker"
"Sagtebal"
"Muurbal"
"Hurksit"
"Trapklim"
"Trapklimmasjien"
"Kragoefeninge"
"Strekoefeninge"
"Branderry"
"Oopwaterswem"
"Swembadswem"
"Vryslag"
"Rugslag"
"Borsslag"
"Vlinder"
"Gemeng"
"Ander"
"Tafeltennis"
"Tennis"
"Bolyfdraaistrek"
"Vlugbal"
"Stap"
"Waterpolo"
"Gewigoptel"
"Rolstoel"
"Oefensessie"
"Joga"
"Armkruloefening"
"Balneergooi-oefening"
"Driekopspierstrekking met albei arms"
"Handgewigroei"
"Lig gewig voor lyf met reguit arm"
"Heupopligoefening"
"Hoelahoepel"
"Ketelgewigswaai"
"Lig gewig sywaarts op"
"Beenkruloefening"
"Beenligoefening"
"Beenstootoefening"
"Beenopligoefening"
"Bergklimmeroefening"
"Optrekoefening"
"Boks"
"Skoueropstootoefening"
"Driekopspierstrekking met een arm"
"Opsitoefening"
"Rus"
"Onderbreek"
"Australiese voetbal"
" %1$s aan die slaap"
"%1$s %2$s"
"wakker"
"wakker in die bed"
"slaap"
"nie in die bed nie"
"REM-slaap"
"ligte slaap"
"diep slaap"
"onbekend"
"%1$s m."
"%1$s u. %2$s min."
"%1$s u."
"%1$s %2$s"
"{count,plural, =1{1 uur}other{# uur}}"
"{count,plural, =1{1 minuut}other{# minute}}"
"%1$s en %2$s"
"{count,plural, =1{1 dag}other{# dae}}"
"{value,plural, =1{1 mL/(kg·min.)}other{# mL/(kg·min.)}}"
"{value,plural, =1{1 milliliter suurstof per kilogram liggaamsmassa per minuut}other{# milliliter suurstof per kilogram liggaamsmassa per minuut}}"
"Metaboliese waentjie"
"Polsslagverhouding"
"Cooper-toets"
"Meerstadiumfiksheidtoets"
"Rockport-fiksheidtoets"
"Ander"
"Droog"
"Taai"
"Romerig"
"Waterig"
"Eierwit"
"Ongewoon"
"Lig"
"Medium"
"Swaar"
"%1$s/%2$s mmHg"
"%1$s/%2$s millimeter kwik"
"Staande posisie"
"Sittende posisie"
"Lêende posisie"
"Terugleunposisie"
"Linkerpols"
"Regterpols"
"Linkerboarm"
"Regterboarm"
"{count,plural, =1{1 mmol/L}other{# mmol/L}}"
"{count,plural, =1{1 millimol per liter}other{# millimol per liter}}"
"Interstisiële vloeistof"
"Kapillêre bloed"
"Plasma"
"Serum"
"Trane"
"Volle bloedmonster"
"Algemeen"
"Vastende"
"Voor ete"
"Ná ete"
"Soort maaltyd"
"Onbekend"
"Ontbyt"
"Middagete"
"Aandete"
"Peuselhappie"
"Biotien"
"Kafeïen"
"Kalsium"
"Chloried"
"Cholesterol"
"Chroom"
"Koper"
"Dieetvesel"
"Energie"
"Energie uit vet"
"Folaat"
"Foliensuur"
"Jodium"
"Yster"
"Magnesium"
"Mangaan"
"Molibdeen"
"Mono-onversadigde vet"
"Niasien"
"Pantoteensuur"
"Fosfor"
"Poli-onversadigde vet"
"Kalium"
"Proteïen"
"Riboflavien"
"Versadigde vet"
"Seleen"
"Natrium"
"Suiker"
"Tiamien"
"Totale koolhidrate"
"Totale vet"
"Transvet"
"Onversadigde vet"
"Vitamien A"
"Vitamien B12"
"Vitamien B6"
"Vitamien C"
"Vitamien D"
"Vitamien E"
"Vitamien K"
"Sink"
"%1$s: %2$s"
"Naam"
"{count,plural, =1{1 g}other{# g}}"
"{count,plural, =1{1 gram}other{# gram}}"
"{count,plural, =1{1 RPM}other{# RPM}}"
"{count,plural, =1{1 respirasie per minuut}other{# respirasies per minuut}}"
"{count,plural, =1{1 kg}other{# kg}}"
"{count,plural, =1{1 pd.}other{# pd.}}"
"{count,plural, =1{1 st.}other{# st.}}"
"{stone_part} {pound_part}"
"{count,plural, =1{1 kilogram}other{# kilogram}}"
"{count,plural, =1{1 pond}other{# pond}}"
"{count,plural, =1{1 stone}other{# stone}}"
"{stone_part} {pound_part}"
"{value,plural, =1{1 ℃}other{# ℃}}"
"{value,plural, =1{1 graad Celsius}other{# grade Celsius}}"
"{value,plural, =1{1 K}other{# K}}"
"{value,plural, =1{1 kelvin}other{# kelvin}}"
"{value,plural, =1{1 ℉}other{# ℉}}"
"{value,plural, =1{1 graad Fahrenheit}other{# grade Fahrenheit}}"
"Oksel"
"Vinger"
"Voorkop"
"Mond"
"Rektum"
"Slaapslagaar"
"Toon"
"Oor"
"Pols"
"Vagina"
"{dist,plural, =1{1 myl}other{# myl}}"
"{dist,plural, =1{1 km}other{# km}}"
"{dist,plural, =1{1 myl}other{# myl}}"
"{dist,plural, =1{1 kilometer}other{# kilometer}}"
"{height,plural, =1{1 cm}other{# cm}}"
"{height,plural, =1{1 sentimeter}other{# sentimeter}}"
"{height,plural, =1{1 duim}other{# duim}}"
"{height,plural, =1{1 voet}other{# voet}}"
"{height,plural, =1{1″}other{#″}}"
"{height,plural, =1{1′}other{#′}}"
"%1$s%2$s"
"%1$s %2$s"
"{count,plural, =1{1 kalorie}other{# kalorieë}}"
"{count,plural, =1{1 kal.}other{# kal.}}"
"{count,plural, =1{1 kJ}other{# kJ}}"
"{count,plural, =1{1 kilojoule}other{# kilojoules}}"
"{value,plural, =1{1%}other{#%}}"
"{value,plural, =1{1 persent}other{# persent}}"
"Kanselleer"
"Eenhede"
"Stel dataeeenhede"
"Afstand"
"Lengte"
"Gewig"
"Energie"
"Temperatuur"
"Kilometer"
"Myl"
"Sentimeter"
"Voet en duim"
"Pond"
"Kilogram"
"Stone"
"Kalorieë"
"Kilojoules"
"Celsius"
"Fahrenheit"
"Kelvin"
"Hulp en terugvoer"
"As jy nie ’n geïnstalleerde app kan sien nie, is dit dalk nog nie met Health Connect versoenbaar nie"
"Dinge om te probeer"
"Kyk vir opdaterings"
"Maak seker dat geïnstalleerde apps bygewerk is"
"Sien alle versoenbare apps"
"Soek apps op Google Play"
"Stuur terugvoer"
"Sê vir ons watter gesondheid- en fiksheidapps jy wil hê met Health Connect moet werk"
"Play Winkel"
"Vee outomaties uit"
"Vee outomaties uit"
"Jy kan beheer hoe lank jou data in Health Connect geberg word deur te skeduleer dat dit ná ’n vasgestelde tyd uitgevee word"
"Kom meer te wete oor Vee Outomaties Uit"
"Vee data outomaties uit"
"{count,plural, =1{Ná # maand}other{Ná # maande}}"
"Nooit"
"Af"
"As jy hierdie instellings verander, sal Health Connect bestaande data uitvee om jou nuwe voorkeure te weerspieël"
"{count,plural, =1{Vee data ná # maand outomaties uit?}other{Vee data ná # maande outomaties uit?}}"
"{count,plural, =1{Health Connect sal nuwe data ná # maand outomaties uitvee. As dit gestel is, sal bestaande data ouer as # maand ook uitgevee word.}other{Health Connect sal nuwe data ná # maande outomaties uitvee. As dit gestel word, sal bestaande data ouer as # maande ook uitgevee word.}}"
"Stel outomatiese uitvee"
"Bestaande data sal uitgevee word"
"{count,plural, =1{Health Connect sal alle data ouer as # maande uitvee. Dit kan ’n dag neem voordat hierdie veranderinge in jou gekoppelde apps verskyn.}other{Health Connect sal alle data ouer as # maande uitvee. Dit kan ’n dag neem voordat hierdie veranderinge in jou gekoppelde apps verskyn.}}"
"Data in hierdie kategorieë sal uitgevee word"
"Klaar"
"Stel appprioriteit"
"As meer as een app %s-data byvoeg, gee Health Connect voorkeur aan die app wat die hoogste op hierdie lys is. Sleep apps om hulle te herrangskik."
"Stoor"
"Skuif op"
"Skuif af"
"Skuif na bo"
"Skuif na onder"
"fiksheid, welstand"
"toestemmings"
"health connect, gesondheiddata, gesondheidkategorieë, datatoegang, aktiwiteit, liggaamsmetings, siklusnasporing, voeding, slaap, lewensfunksies"
"Health Connect > Apptoestemmings"
"Health Connect > Data en toegang"
"Deursoek apps"
"Geen resultate nie"
"Hulp"
"Gee %1$s toegang tot hierdie oefenroete in Health Connect?"
"Hierdie app sal jou vorige ligging op die roete kan lees"
"%1$s • %2$s"
"Oefenroetes sluit ligginginligting in"
"Wie kan hierdie data sien?"
"Net apps wat jy toegang tot jou oefenroetes gee"
"Hoe kan ek toegang bestuur?"
"Jy kan apptoegang tot oefenroetes in Health Connect-instellings bestuur"
"Terug"
"Laai tans …"
"Integrasie is aan die gang"
"Health Connect word tans met die Android-stelsel geïntegreer.\n\nDit kan ’n rukkie neem vir jou data en toestemmings om oorgedra te word."
"Moenie die app toemaak totdat jy ’n kennisgewing gekry het dat die proses voltooi is nie."
"Health Connect-integrasie is aan die gang"
"Opdatering is nodig"
"Health Connect word met die Android-stelsel geïntegreer sodat jy direk van jou instellings af toegang daartoe kan kry."
"Dateer op"
"Begin hierdie opdatering sodat Health Connect kan voortgaan om met jou stelselinstellings te integreer"
"Dateer nou op"
"Stelselopdatering is nodig"
"Dateer jou foonstelsel op voordat jy voortgaan."
"As jy reeds jou foonstelsel opgedateer het, kan jy probeer om jou foon te herbegin sodat jy met die integrasie kan voortgaan"
"Health Connect-opdatering nodig"
"Voordat jy voortgaan, moet jy die Health Connect-app na die jongste weergawe opdateer."
"Nog spasie nodig"
"Health Connect het %1$s se bergingspasie op jou foon nodig sodat die integrasie kan voortgaan.\n\nMaak spasie op jou foon beskikbaar en probeer dan weer."
"Probeer weer"
"Maak spasie beskikbaar"
"Nog spasie nodig"
"Health Connect het %1$s se bergingspasie op jou foon nodig sodat die integrasie kan voortgaan."
"Integrasie is onderbreek"
"Die Health Connect-app het toegemaak terwyl die proses om dit met die Android-stelsel te integreer, aan die gang was.\n\nKlik hervat om die app weer oop te maak en voort te gaan om jou data en toestemmings oor te dra."
"Voltooi dit binne %1$s as jy jou Health Connect-data wil behou"
"Hervat"
"Integrasie is onderbreek"
"Health Connect word tans met die Android-stelsel geïntegreer. Tik om voort te gaan"
"Hervat integrasie"
"Tik om voort te gaan om Health Connect met die Android-stelsel te integreer. Voltooi dit binne %1$s as jy jou data wil behou"
"Tik om voort te gaan om Health Connect met die Android-stelsel te integreer."
"Gaan voort"
"Hervat Health Connect-integrasie"
"Voltooi dit binne %1$s as jy jou data wil behou"
"Appopdatering word benodig"
"%1$s moet bygewerk wees om steeds met Health Connect te kan werk"
"Sommige apps moet bygewerk wees om steeds met Health Connect te kan werk"
"Kyk vir opdaterings"
"Health Connect-integrasie"
"Health Connect is gereed om met jou Android-stelsel geïntegreer te word. As jy %1$s nou toegang gee, sal sommige kenmerke nie werk totdat integrasie voltooi is nie."
"Health Connect is gereed om met jou Android-stelsel geïntegreer te word. As jy apps nou toegang gee, sal sommige kenmerke nie werk voordat integrasie voltooi is nie."
"Gaan voort"
"Begin integrasie"
"Health Connect-integrasie is aan die gang"
"Health Connect word tans met die Android-stelsel geïntegreer.\n\nJy sal ’n kennisgewing kry wanneer die proses voltooi is en jy %1$s met Health Connect kan gebruik."
"Health Connect word tans met die Android-stelsel geïntegreer.\n\nJy sal ’n kennisgewing kry wanneer die proses voltooi is en jy Health Connect kan gebruik."
"Het dit"
"Health Connect-integrasie is nie voltooi nie."
"Jy sal ’n kennisgewing kry wanneer dit weer beskikbaar word."
"Het dit"
"Health Connect-integrasie is nie voltooi nie."
"Lees meer"
"Health Connect-integrasie is voltooi"
"Oop"
"Wat’s nuut"
"Jy kan nou direk van jou instellings af toegang tot Health Connect kry. Deïnstalleer die Health Connect-app enige tyd."
"Het dit"