"Toestemmingbeheerder"
"OK"
"toestemmings"
"Kanselleer"
"Terug"
"Beskikbaar"
"Geblokkeer"
"Aan"
"Af"
"Deïnstalleer of deaktiveer"
"Program nie gevind nie"
"Moenie toelaat nie"
"Moenie toelaat nie en moenie weer vra nie"
"Hou \"Terwyl die program gebruik word\""
"Hou \"Net hierdie keer\""
"Meer inligting"
"Laat alles toe"
"Laat altyd alles toe"
"Kies foto’ en video’s"
"Kies meer"
"Moenie meer kies nie"
"Moet steeds nie toelaat nie"
"Maak toe"
"%1$s van %2$s"
"Laat <b>%1$s</b> toe om %2$s?"
"Laat <b>%1$s</b> altyd toe om %2$s?"
"Net terwyl program gebruik word"
"Altyd"
"Moenie toelaat nie en moenie weer vra nie"
"%1$d is gedeaktiveer"
"alles is gedeaktiveer"
"geen is gedeaktiveer nie"
"Laat toe"
"Laat altyd toe"
"Terwyl die program gebruik word"
"Verander na presiese ligging"
"Hou benaderde ligging"
"Net hierdie keer"
"Laat altyd toe"
"Laat toe dat alle lêers bestuur word"
"Laat toegang tot medialêers toe"
"Programme"
"Programtoestemmings"
"Ongebruikte programme"
"Geen ongebruikte programme nie"
"0 ongebruikte programme"
"Onlangse toestemmingbesluite"
"Bekyk alle onlangse toestemmingbesluite"
"Geen onlangse toestemmingbesluite nie"
"Bestuur datatoegang tot kalender, oproeprekords, en meer"
"Jy het vir %1$s toegang tot %2$s gegee"
"Jy het %1$s toegang tot %2$s geweier"
"{count,plural, =0{Vandag}=1{1 dag gelede}other{# dae gelede}}"
"Deaktiveer program"
"As jy hierdie program deaktiveer, sal Android en ander programme dalk nie meer soos bedoel werk nie. Hou in gedagte dat jy nie hierdie program kan uitvee nie, want dit is vooraf op jou toestel geïnstalleer. Deur dit te deaktiveer, skakel jy hierdie program af en versteek jy dit op jou toestel."
"Toestemmingbestuurder"
"Moenie weer vra nie"
"Geen toestemmings nie"
"Bykomende toestemmings"
"Maak programinligting oop"
"{count,plural, =1{Nog #}other{Nog #}}"
"Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As toestemming geweier word, kan dit veroorsaak dat dit dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As jy hierdie toestemming toelaat, sal toegang tot alle berging (insluitend foto\'s, video\'s, musiek, oudio en ander lêers) toegelaat word."
"Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As jy hierdie toestemming weier, sal toegang tot alle berging (insluitend foto\'s, video\'s, musiek, oudio en ander lêers) geweier word."
"voer \'n onbekende handeling uit"
"%1$d van %2$d programme toegelaat"
"%1$d/%2$d programme toegelaat"
"Wys stelsel"
"Versteek stelsel"
"Wys 7 dae"
"Wys 24 uur"
"Bestuur toestemming"
"Geen programme nie"
"Ligginginstellings"
"%1$s is \'n verskaffer van liggingdienste vir hierdie toestel. Liggingtoegang kan vanuit ligginginstellings gewysig word."
"As jy hierdie toestemming weier, sal basiese kenmerke van jou toestel dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As jy nie vir hierdie program toegang tot foto\'s en video\'s gee nie, sal dit ook nie toegang tot musiek en ander oudio hê nie."
"Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As jy nie vir hierdie program toegang tot musiek en ander oudio gee nie, sal dit ook nie toegang tot foto\'s en video\'s hê nie."
"As jy hierdie toestemming weier, sal sommige kenmerke van jou toestel wat deur hierdie program bestuur word dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"Afgedwing deur beleid"
"Agtergrondtoegang is gedeaktiveer volgens beleid"
"Agtergrondtoegang is geaktiveer volgens beleid"
"Voorgrondtoegang is geaktiveer volgens beleid"
"Beheer deur administrateur"
"Admin het agtergrondtoegang gedeaktiveer"
"Admin het agtergrondtoegang geaktiveer"
"Admin het voorgrondtoegang geaktiveer"
"Toestel het hierdie toestemming nodig om te werk"
"Laat altyd toe"
"Laat net toe terwyl jy app gebruik"
"Moenie toelaat nie"
"Laai tans …"
"Alle toestemmings"
"Ander programvermoëns"
"Toestemmingsversoek"
"Android Wear"
"Installeer- en deïnstalleerhandelinge word nie in Wear gesteun nie."
"Kies waartoe <b>%1$s</b> toegang mag kry"
"<b>%1$s</b> is opgedateer. Kies waartoe hierdie program toegang mag kry."
"Kanselleer"
"Gaan voort"
"Nuwe toestemmings"
"Huidige toestemmings"
"Voer tans program uit …"
"Onbekend"
"Privaatheidkontroleskerm"
"Bekyk watter programme onlangs toestemmings gebruik het"
"%1$s-gebruik"
"Sien ander toestemmings"
"%1$s, %2$s"
"%1$s, %2$s en nog %3$s"
"Tydlyn van wanneer programme jou %1$s in die afgelope 24 uur gebruik het"
"Tydlyn van wanneer programme jou %1$s in die afgelope 7 dae gebruik het"
"Wanneer hierdie program jou %1$s-toestemming gebruik het"
"Kom meer te wete"
"Kom meer te wete oor %1$s"
"Beheer apptoegang tot jou %1$s"
"%1$s • %2$s"
"%1$s • %2$s"
"%1$s • %2$s • %3$s"
"{count,plural, =1{# dag}other{# dae}}"
"{count,plural, =1{# uur}other{# uur}}"
"{count,plural, =1{# min.}other{# min.}}"
"{count,plural, =1{# sek.}other{# sek.}}"
"Enige toestemming"
"Enige tyd"
"{count,plural, =1{Afgelope # dag}other{Afgelope # dae}}"
"{count,plural, =1{Afgelope # uur}other{Afgelope # uur}}"
"{count,plural, =1{Afgelope # minuut}other{Afgelope # minute}}"
"Geen toestemminggebruike nie"
"Mees onlangse toegang in enige tydperk"
"Mees onlangse toegang in afgelope 7 dae"
"Mees onlangse toegang in afgelope 24 uur"
"Mees onlangse toegang in afgelope 1 uur"
"Mees onlangse toegang in afgelope 15 minute"
"Mees onlangse toegang in afgelope 1 minuut"
"Toestemmingtoegang in enige tydperk"
"Toestemminggebruik in afgelope 7 dae"
"Toestemminggebruik in afgelope 24 uur"
"Toestemminggebruik in afgelope 1 uur"
"Toestemminggebruik in afgelope 15 minute"
"Toestemminggebruik in afgelope 1 minuut"
"{count,plural, =1{Nie in die afgelope # dag gebruik nie}other{Nie in die afgelope # dae gebruik nie}}"
"{count,plural, =1{Nie in die afgelope # uur gebruik nie}other{Nie in die afgelope # uur gebruik nie}}"
"{count,plural, =1{Gebruik deur 1 program}other{Gebruik deur # programme}}"
"Sien alles in Dashboard"
"Gefiltreer volgens: %1$s"
"Verwyder filter"
"Filtreer volgens"
"Filtreer volgens toestemmings"
"Filtreer volgens tyd"
"Meeste toestemmings"
"Meeste toegange"
"Onlangs"
"Rangskik volgens gebruik"
"Rangskik volgens tyd"
", "
"Herlaai"
"Toestemminggeskiedenis"
"Vandag"
"Gister"
"Programtoestemmingsgebruik"
"Toegang: %1$s keer. Totale tydsduur: %2$s. %3$s gelede laas gebruik."
"Toegang: %1$s keer. %2$s gelede laas gebruik."
"Laat toe"
"Laat toe dat alle lêers bestuur word"
"Laat net toegang tot media toe"
"Laat altyd toe"
"Laat net toe terwyl jy app gebruik"
"Laat altyd alles toe"
"Vra elke keer"
"Moenie toelaat nie"
"Presiese ligging"
"Benaderde ligging"
"Gebruik presiese ligging"
"Wanneer presiese ligging af is, kan programme jou benaderde ligging bepaal"
"%1$s-toestemming"
"Toegang tot %1$s vir hierdie program"
"Sien al %1$s se toestemmings"
"Sien alle programme met hierdie toestemming"
"Wys Assistent-mikrofoongebruik"
"Ongebruikte programinstellings"
"Verwyder toestemmings as program nie gebruik word nie"
"Verwyder toestemmings en maak spasie beskikbaar"
"Onderbreek programaktiwiteit as ongebruik"
"Verwyder toestemmings, vee tydelike lêers uit, en stop kennisgewings"
"Om jou data te beskerm, sal toestemmings vir hierdie program verwyder word as die program \'n paar maande nie gebruik word nie."
"Om jou data te beskerm, sal die volgende toestemmings verwyder word as dit vir \'n paar maande nie gebruik word nie: %1$s."
"Om jou data te beskerm, is toestemmings verwyder van programme wat jy \'n paar maande gelede laas gebruik het."
"Maak die program oop as jy toestemmings weer wil toelaat."
"Outomatiese verwydering is tans gedeaktiveer vir hierdie program."
"Geen toestemmings wat outomaties herroep kan word, is tans verleen nie"
"%1$s toestemming sal verwyder word."
"%1$s en %2$s toestemmings sal verwyder word."
"Toestemmings wat verwyder sal word: %1$s."
"Bestuur toestemmings outomaties"
"%s-toestemming verwyder"
"%1$s- en %2$s-toestemming verwyder"
"%1$s en %2$s ander toestemmings verwyder"
"Ongebruikte programme"
"As \'n program vir \'n paar maande nie gebruik word nie:\n\n• Word toestemmings verwyder om jou privaatheid te beskerm\n• Word kennisgewings gestop om batterykrag te bespaar\n• Word tydelike lêers verwyder om spasie beskikbaar te maak\n\nMaak die program oop om weer toestemmings en kennisgewings toe te laat."
"As ’n app ’n maand lank nie gebruik is nie:\n\n• Toestemmings word verwyder om jou data te beskerm\n• Tydelike lêers word verwyder om spasie beskikbaar te maak\n\nMaak die app oop om weer toestemmings te gee."
"{count,plural, =1{Meer as # maande gelede laas oopgemaak}other{Meer as # maande gelede laas oopgemaak}}"
"Program is %s laas oopgemaak"
"%s laas oopgemaak"
"As jy toelaat dat alle lêers bestuur word, kan hierdie program enige lêers in gedeelde bergingspasie op hierdie toestel en gekoppelde bergingtoestelle kry, wysig en uitvee. Die program kan toegang tot lêers kry sonder om jou te vra."
"Laat hierdie program toe om lêers op die toestel en enige gekoppelde bergingtoestelle te kry, te wysig en uit te vee? Hierdie program kan toegang tot lêers kry sonder om jou te vra."
"Programme met hierdie toestemming %1$s"
"Programme met hierdie toestemming kan ingaan by fisieke aktiwiteit, soos stap, fietsry, ry, treëtelling, en meer"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang tot jou kalender kry"
"Programme met hierdie toestemming kan foonoproeprekord lees en skryf"
"Programme met hierdie toestemming kan foto\'s neem en video\'s opneem"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang tot jou kontakte kry"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang tot jou toestel se ligging kry"
"Programme met hierdie toestemming kan toestelle in die omtrek soek, aan hulle koppel en hul relatiewe posisie bepaal"
"Programme met hierdie toestemming kan oudio opneem"
"Programme met hierdie toestemming kan foonoproepe maak en bestuur"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang kry tot sensordata oor jou lewenstekens"
"Programme met hierdie toestemming kan SMS-boodskappe stuur en bekyk"
"Programme met hierdie toestemming kan ingaan by foto\'s, media en lêers op jou toestel"
"Programme met hierdie toestemming het toegang tot musiek en ander oudiolêers op hierdie toestel"
"Programme met hierdie toestemming het toegang tot foto\'s en video\'s op hierdie toestel"
"Jongste toegang: %1$s"
"Word tans geweier / Laaste toegang: %1$s"
"Nooit gebruik nie"
"Geweier / Nooit gebruik nie"
"Toegelaat"
"Altyd toegelaat"
"Net toegelaat wanneer dit gebruik word"
"Net toegang tot media toegelaat"
"Toegelaat om alle lêers te bestuur"
"Vra elke keer"
"Nie toegelaat nie"
"Sien meer programme wat toegang tot alle lêers het"
"{count,plural, =1{1 dag}other{# dae}}"
"{count,plural, =1{# uur}other{# uur}}"
"{count,plural, =1{# minuut}other{# minute}}"
"{count,plural, =1{# sekonde}other{# sekondes}}"
"Toestemmingonthounotas"
"1 ongebruikte program"
"%s ongebruikte programme"
"Toestemmings is verwyder om jou privaatheid te beskerm. Tik om na te gaan"
"Toestemmings vir ongebruikte programme verwyder"
"Sommige programme is \'n paar maande laas gebruik. Tik om te na te gaan."
"{count,plural, =1{# ongebruikte program}other{# ongebruikte programme}}"
"Toestemmings en tydelike lêers is verwyder en kennisgewings is gestop. Tik om na te gaan."
"Gaan programme na waarvoor toestemmings verwyder is"
"Toestemmings en tydelike lêers is verwyder en kennisgewings is gestop vir programme wat jy ’n ruk lank nie gebruik het nie."
"Gaan programme na"
"Gaan onlangse toestemmings na"
"Terwyl jy bestuur het, het jy %1$s toegang gegee tot %2$s"
"Terwyl jy bestuur het, het jy %1$s toegang gegee tot %2$s en %3$s"
"Terwyl jy bestuur het, het jy %1$d toestemmings aan %2$s gegee"
"{count,plural, =1{Terwyl jy bestuur het, het jy %1$s en # ander program toegang gegee}other{Terwyl jy bestuur het, het jy %1$s en # ander programme toegang gegee}}"
"Gaan na Instellings"
"Sommige programme is \'n paar maande laas gebruik"
"Toestemmings wat verwyder is"
"Toestemmings is verwyder"
"Alle ongebruikte programme"
"%1$d maande gelede"
"Toestemmings is verwyder om jou privaatheid te beskerm"
"%s het jou ligging op die agtergrond gekry"
"Hierdie program het altyd toegang tot jou ligging. Tik om te verander."
"Gaan program met toegang tot jou kennisgewings na"
"%s kan inhoud in jou kennisgewings toemaak, daarop reageer en toegang daartoe kry"
"Hierdie program kan inhoud in jou kennisgewings toemaak, daarop reageer en toegang daartoe kry. Sommige programme het hierdie toegang nodig om te werk soos hulle moet."
"Verwyder toegang"
"Sien meer opsies"
"Toegang is verwyder"
"Gaan program met volle toesteltoegang na"
"%s kan jou skerm sien en handelinge op jou toestel uitvoer. Toeganklikheidprogramme het hierdie soort toegang nodig om te werk soos hulle moet."
"Hierdie program kan jou skerm sien en handelinge op jou toestel uitvoer. Toeganklikheidprogramme het hierdie soort toegang nodig om te werk soos hulle moet, maar gaan die program na en maak seker dat jy dit kan vertrou."
"Verwyder toegang"
"Bekyk program met volle toegang"
"Toegang is verwyder"
"Android-stelsel"
"Programtoestemmings is verwyder om privaatheid te beskerm"
"%s is vir \'n paar maande nie gebruik nie. Tik om te kontroleer."
"%s en 1 ander program is vir \'n paar maande nie gebruik nie. Tik om te kontroleer."
"%1$s en %2$s ander programme is vir \'n paar maande nie gebruik nie. Tik om te kontroleer."
"1 app is ongebruik"
"%s programme is ongebruik"
"Toestemmings sal verwyder word om jou privaatheid te beskerm. Tik om te kontroleer."
"Ongebruikte programme"
"Toestemmings verwyder uit"
"Toestemmings sal verwyder word uit"
"%1$s en %2$s"
"%1$s, %2$s en nog %3$s"
"Toestemmings is verwyder uit programme wat jy vir \'n paar maande nie gebruik het nie om jou data te beskerm"
"Om jou data te beskerm, is toestemmings verwyder uit sekere programme wat jy \'n paar maande gelede laas gebruik het"
"1 program is \'n paar maande gelede laas gebruik"
"%s programme is \'n paar maande gelede laas gebruik."
"Net terwyl die program gebruik word"
"Media"
"Alle lêers"
"Altyd toegelaat"
"%1$s laas gebruik"
"Gister om %1$s laas gebruik"
"%1$s om %2$s laas gebruik"
"In afgelope 24 uur gebruik"
"In afgelope 7 dae gebruik"
"%1$s laas gebruik • Altyd toegelaat"
"Gister om %1$s laas gebruik • Altyd toegelaat"
"%1$s om %2$s laas gebruik • Altyd toegelaat"
"In afgelope 24 uur gebruik • Altyd toegelaat"
"In afgelope 7 dae gebruik • Altyd toegelaat"
"%1$s laas gebruik • Media"
"Gister om %1$s laas gebruik • Media"
"%1$s om %2$s laas gebruik • Media"
"In afgelope 24 uur gebruik • Media"
"In afgelope 7 dae gebruik • Media"
"%1$s laas gebruik • Alle lêers"
"Gister om %1$s laas gebruik • Alle lêers"
"%1$s om %2$s laas gebruik • Alle lêers"
"In afgelope 24 uur gebruik • Alle lêers"
"In afgelope 7 dae gebruik • Alle lêers"
"Geen toestemmings toegelaat nie"
"Geen toestemmings geweier nie"
"Geen programme toegelaat nie"
"Geen programme het toestemming vir alle lêers nie"
"Geen programme het toestemming net vir media nie"
"Geen programme geweier nie"
"Gekies"
"Instellings"
"%s het volle toegang tot jou toestel"
"%s toeganklikheidprogramme het volle toegang tot jou toestel"
"%s kan jou skerm, handelinge en invoere bekyk, handelinge uitvoer, en die skerm beheer."
"Hierdie programme kan jou skerm, handelinge en invoere bekyk, handelinge uitvoer, en die skerm beheer."
"Verstekdigitaleassistentprogram"
"Digitaleassistentprogram"
"Bystandprogramme kan jou help op grond van inligting vanaf die skerm waarna jy kyk. Sommige programme steun sowel lanseerder- as steminvoerdienste om vir jou geïntegreerde bystand te gee."
"Verstekblaaier"
"Blaaierprogram"
"Programme wat jou toegang tot die internet gee en na vertoonskakels waarop jy tik"
"Stel %1$s as jou verstekblaaierprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"Verstekfoonprogram"
"Foonprogram"
"Programme wat jou toelaat om telefoonoproepe op jou toestel te maak en te ontvang"
"Stel %1$s as jou verstekfoonprogram?"
"Hierdie program sal toegang tot jou kamera, kontakte, mikrofoon, foon en SMS\'e kry"
"beller"
"Verstek-SMS-program"
"SMS-program"
"Programme wat jou toelaat om jou foonnommer te gebruik om kort SMS\'e, foto\'s, video\'s en meer te stuur en te ontvang"
"Stel %1$s as jou verstek-SMS-program?"
"Hierdie program sal toegang tot jou kamera, kontakte, lêers en media, mikrofoon, foon en SMS\'e kry"
"sms, teksboodskappe, boodskappe, boodskappe"
"Versteknoodprogram"
"Noodprogram"
"Programme wat jou toelaat om jou mediese inligting op te neem en dit vir nooddienslede beskikbaar te maak; om waarskuwings te kry oor hewige weerstoestande en rampe; om ander mense in kennis te stel wanneer jy hulp nodig het"
"Stel %1$s as jou versteknoodprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"ice"
"Verstekhuisprogram"
"Huisprogram"
"Programme, wat dikwels lanseerders genoem word, wat die Tuisskerms op jou Android-toestel vervang en vir jou toegang gee tot die inhoud en kenmerke van jou toestel"
"Stel %1$s as jou verstekhuisprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"lanseerder"
"Oproepherleiding-verstekprogram"
"Oproepherleidingprogram"
"Programme wat jou toelaat om uitgaande oproepe na \'n ander foonnommer aan te stuur"
"Stel %1$s as jou oproepherleiding-verstekprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"Verstekbeller-ID- en -strooiposprogram"
"Beller-ID en strooiposprogram"
"Programme wat dit vir jou moontlik maak om oproepe te identifiseer en strooipos, robotoproepe en ongewenste nommers te blokkeer"
"Stel %1$s as jou verstekbeller-ID en -strooiposprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"Versteknavigasieprogram"
"Navigasieprogram"
"Programme wat besienswaardighede kan soek en draai-vir-draai-aanwysings kan verskaf"
"Stel %1$s as jou navigasieprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"%1$s sal interaksie met jou kennisgewings mag hê en toegang kry tot jou Foon-, SMS-, Kontakte- en Kalender-toestemmings."
"%1$s sal toegelaat word om interaksie met jou kennisgewings te hê en jou programme na die gekoppelde toestel te stroom."
"Hierdie diens deel jou foto\'s, media en kennisgewings van jou foon af na ander toestelle toe."
"Versteknotasapp"
"Notasapp"
"Apps wat jou toelaat om notas op jou toestel te maak"
"notas"
"Huidige verstek"
"Moenie weer vra nie"
"Stel as verstek"
"Mikrofoon word gebruik in <b>foonoproep</b>"
"Kamera en mikrofoon word gebruik in <b>video-oproep</b>"
"Kamera word gebruik in <b>video-oproep</b>"
"Stelseldiens het tans toegang tot mikrofoon"
"Stelseldiens het tans toegang tot kamera en mikrofoon"
"Stelseldiens het tans toegang tot kamera"
"Ander gebruik:"
"Het dit"
"Onlangse gebruik van %s"
"Onlangse gebruik van mikrofoon"
"Onlangse gebruik van kamera"
"Onlangse gebruik van mikrofoon en kamera"
", "
" en "
"verstekprogramme"
"Mikrofoon en kamera"
"Instellings"
"Verstekprogramme"
"Geen verstekprogramme nie"
"Meer verstekke"
"Oopmaak van skakels"
"Verstek vir werk"
"Geen"
"(Stelselverstek)"
"Geen programme nie"
"Gekies"
"Gekies – %1$s"
"spesiale apptoegang"
"Spesiale apptoegang"
"Geen spesiale apptoegang nie"
"Geen programme nie"
"Steun nie werkprofiel nie"
"Let wel: As jy jou toestel herbegin en \'n skermslot is gestel, kan hierdie program nie begin totdat jy jou toestel ontsluit nie."
"Die assistent sal inligting oor programme wat tans op jou stelsel gebruik word, kan lees, insluitend inligting wat op jou skerm sigbaar is of toeganklik is binne die programme."
"Deel ontfoutingsdata"
"Deel gedetailleerde ontfoutingsdata?"
"%1$s wil graag ontfoutingsinligting oplaai."
"Deel ontfoutingsdata?"
"Die stelsel het \'n probleem bespeur."
"%1$s versoek tans om \'n foutverslag wat op %2$s om %3$s op hierdie toestel gegenereer is, op te laai. Foutverslae sluit persoonlike inligting oor jou toestel of wat deur programme aangemeld is in, byvoorbeeld gebruikername, liggingdata, toestelidentifiseerders en netwerkinligting. Deel foutverslae net met mense en programme wat jy met hierdie inligting vertrou. Laat %4$s toe om \'n foutverslag op te laai?"
"Kon nie die foutverslag vir %1$s verwerk nie. Die deel van die gedetailleerde ontfoutingdata is geweier. Jammer oor die onderbreking."
"Laat toe"
"Weier"
"Gevorderde instellings"
"Gevorderde instellings"
"Wys stelselprogramgebruik"
"Wys stelselprogramgebruik van toestemmings in statusbalk, kontroleskerm en elders"
"Beklemtoon gebruik vir die volgende"
"Wys assistent-aktiveringbespeuring"
"Wys ikoon in statusbalk wanneer mikrofoon gebruik word om stemassistent te aktiveer"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou foto\'s en media op jou toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou kontakte?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot hierdie toestel se ligging?"
"Die program sal net toegang tot die ligging hê terwyl jy die program gebruik"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot hierdie toestel se ligging?"
"Hierdie program wil dalk die hele tyd toegang tot jou ligging hê, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Verander liggingtoegang vir <b>%1$s</b>?"
"Hierdie program wil die hele tyd toegang tot jou ligging hê, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Laat <b>%1$s</b> toe om toestelle in die omtrek te soek, aan hulle te koppel en hul relatiewe posisie te bepaal?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om toestelle in die omtrek te soek, aan hulle te koppel en hul relatiewe posisie te bepaal? ""Laat toe in Instellings."
"Verander <b>%1$s</b> se liggingtoegang van benaderd na presies?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot hierdie toestel se benaderde ligging?"
"Presies"
"Benaderd"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou kalender?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om SMS\'e te stuur en te bekyk?"
"Gee vir <b>%1$s</b> toegang tot foto\'s, media en lêers op jou toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot <b>foto\'s, video\'s, musiek en oudio</b> op hierdie toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot <b>foto\'s, video\'s, musiek, oudio en ander lêers</b> op hierdie toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot musiek en oudio op hierdie toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot foto\'s en video\'s op hierdie toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot meer foto\'s en video\'s op hierdie toestel?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om oudio op te neem?"
"Die program sal net kan oudio opneem terwyl jy die program gebruik"
"Laat <b>%1$s</b> toe om oudio op te neem?"
"Hierdie program wil dalk die hele tyd oudio opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Verander mikrofoontoegang vir <b>%1$s</b>?"
"Hierdie program wil die hele tyd oudio opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou fisieke aktiwiteit?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om foto\'s te neem en video\'s op te neem?"
"Die program sal net kan foto\'s neem en video\'s opneem terwyl jy die program gebruik"
"Laat <b>%1$s</b> toe om foto\'s te neem en video\'s op te neem?"
"Hierdie program wil dalk die hele tyd foto\'s neem en video\'s opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Verander kameratoegang vir <b>%1$s</b>?"
"Hierdie program wil die hele tyd foto\'s neem en video\'s opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou foonoproeprekords?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om foonoproepe te maak en te bestuur?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot sensordata oor jou lewenstekens?"
"Dié program wil dalk deurentyd toegang tot sensordata oor jou lewenstekens hê, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Gaan na instellings"" om hierdie verandering te maak."
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot die sensordata oor jou lewenstekens?"
"Gaan na instellings"" om altyd vir hierdie program toegang tot liggaamsensordata te gee, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie."
"Gee <b>%1$s</b> steeds toegang tot liggaamsensordata terwyl die program gebruik word?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om vir jou kennisgewings te stuur?"
"Beheerde toestemmings"
"%1$s het liggingtoegang"
"Jou organisasie gee %1$s toegang tot jou ligging"
"Ander toestemmings"
"Toestemming wat deur die stelsel gebruik word"
"Toestemmings wat net deur die stelselprogramme gebruik word."
"Bykomende toestemmings"
"Toestemmings wat deur programme gedefinieer word."
"Kamera"
"Mikrofoon"
"Ligging"
"Ander"
"Geen"
"Afgelope\n24 uur"
"Afgelope\n7 dae"
"%1$s word deur Android beskerm. Hierdie program se toestemminggebruik word nie op die statusbalk of jou privaatheidkontroleskerm gewys nie omdat jou data op hierdie toestel verwerk word."
"%1$s word deur Android beskerm. Hierdie program se toestemminggebruik word nie op jou privaatheidkontroleskerm gewys nie omdat jou data op hierdie toestel verwerk word."
"Toestelkamera is geblokkeer"
"Toestelmikrofoon is geblokkeer"
"Toestelligging is af"
"Vir programme en dienste"
"Mikrofoondata kan steeds gedeel word wanneer jy \'n noodnommer bel."
"Verander"
"Sekuriteit en privaatheid"
"Skandeer toestel"
"Maak toe"
"Maak hierdie waarskuwing toe?"
"Gaan jou sekuriteit- en privaatheidinstellings enige tyd na om nog beskerming by te voeg"
"Maak toe"
"Kanselleer"
"Instellings"
"Sekuriteit- en privaatheidstatus. %1$s. %2$s"
"Sekuriteitinstellings"
"Toestemmings"
"Sekuriteit en privaatheid"
"Gaan status na"
"Jou privaatheidkontroles"
"Nog instellings"
"Kameratoegang"
"Mikrofoontoegang"
"Toestemming is verwyder"
"Sien onlangse kameragebruik"
"Sien onlangse mikrofoongebruik"
"Verwyder toestemming vir hierdie program"
"Verwyder toestemming vir hierdie program"
"Bestuur diens"
"Bestuur toestemmings"
"Word tans gebruik deur foonoproep"
"Onlangs gebruik in foonoproep"
"Word tans gebruik deur %1$s"
"Onlangs gebruik deur %1$s"
"Word tans gebruik deur %1$s (%2$s)"
"Onlangs gebruik deur %1$s (%2$s)"
"Word tans gebruik deur %1$s (%2$s • %3$s)"
"Onlangs gebruik deur %1$s (%2$s • %3$s)"
"Bevestig"
"Terug"
"Toegang tot ander lêers sal ook toegelaat word"
"Toegang tot ander lêers sal ook nie toegelaat word nie"
"Toegang tot ander lêers sal ook toegelaat word"
"Toegang tot ander lêers sal ook nie toegelaat word nie"
"Toegang tot foto\'s en video\'s sal ook toegelaat word"
"Toegang tot foto\'s en video\'s sal ook nie toegelaat word"
"Toegang tot musiek- en oudiolêers sal ook toegelaat word"
"Toegang tot musiek- en oudiolêers sal ook nie toegelaat word nie"
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program toegang tot musiek- en oudiolêers het, sal dit ook toegelaat word om toegang tot foto\'s, video\'s en ander lêers te kry."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program nie toegang tot musiek- en oudiolêers het nie, sal dit ook nie toegelaat word om toegang tot foto\'s, video\'s en ander lêers te kry nie."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program toegang tot foto\'s en video\'s het, sal dit ook toegelaat word om toegang tot musiek-, oudio- en ander lêers te kry."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program nie toegang tot foto\'s en video\'s het nie, sal dit ook nie toegelaat word om toegang tot musiek-, oudio- en ander lêers te kry nie."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program toegang tot musiek en oudiolêers het, sal dit ook toegelaat word om toegang tot foto\'s en video\'s te kry."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program nie toegang tot musiek- en oudiolêers het nie, sal dit ook nie toegelaat word om toegang tot foto\'s en video\'s te kry nie."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program toegang tot foto\'s en video\'s het, sal dit ook toegelaat word toegang tot musiek-, oudio- en ander lêers te kry."
"Hierdie program steun nie die jongste weergawe van Android nie. As hierdie program nie toegang tot musiek- en oudiolêers het nie, sal dit ook nie toegelaat word om toegang tot foto\'s en video\'s te kry nie."
"Gaan program met agtergrondliggingtoegang na"
"%s het altyd toegang tot jou ligging, selfs wanneer die program toe is"
"Gaan app met agtergrondliggingtoegang na"
"Hierdie app het altyd toegang tot jou ligging, selfs wanneer dit toe is.\n\nSekere veiligheid- en noodapps moet op die agtergrond toegang tot jou ligging hê om te kan werk soos hulle moet."
"Toegang is verander"
"Sien onlangse ligginggebruik"
"Privaatheidkontroles"
"Kameratoegang"
"Mikrofoontoegang"
"Vir apps en dienste"
"Vir programme en dienste. As hierdie instelling af is, kan mikrofoondata steeds gedeel word wanneer jy ’n noodnommer bel."
"Sien programme en dienste met toegang tot ligging"
"Wys knipbordtoegang"
"Wys ’n boodskap wanneer apps toegang het tot teks, prente of ander inhoud wat jy gekopieer het"
"Wys wagwoorde"
"Wys karakters kortliks terwyl jy tik"
"Hierdie app het verklaar dat dit dalk liggingdata met derde party sal deel"
"Datadeling en -ligging"
"Waar datadelinginligting vandaan kom"
"Die ontwikkelaar het inligting aan hierdie toestel se vervaardiger verskaf oor hoe hierdie app data deel. Die ontwikkelaar kan hierdie inligting mettertyd opdateer."
"Die ontwikkelaar het inligting aan ""%1$s"" verskaf oor hoe hierdie app data deel. Die ontwikkelaar kan hierdie inligting mettertyd opdateer."
"Hierdie app kan liggingdata deel vir:"
"Datadeling verskil"
"Datapraktyke kan verskil op grond van jou appweergawe en -gebruik, streek en ouderdom. ""Meer oor datadeling"
"Datapraktyke kan verskil op grond van jou appweergawe en -gebruik, streek en ouderdom."
"Jou liggingdata"
"Verander hierdie app se toegang in ""privaatheidinstellings"
"Appfunksies"
"Ontledings"
"Ontwikkelaarkommunikasie"
"Reklame of bemarking"
"Bedrogvoorkoming, sekuriteit en voldoening"
"Personalisering"
"Rekeningbestuur"
"Dataveiligheid"
"Liggingdata sal dalk gedeel word"
"Hierdie app het verklaar dat dit jou liggingdata met derde partye kan deel"
"Datadelingopdaterings vir ligging"
"Gaan apps na wat die manier waarop hulle jou liggingdata kan deel, verander het"
"Hierdie apps het die manier waarop hulle jou liggingdata kan deel, verander. Hulle het dit dalk nie voorheen gedeel nie, of kan dit nou vir reklame- of bemarkingdoeleindes deel."
"Die ontwikkelaars van hierdie apps het inligting oor hul datadelingpraktyke met ’n appwinkel gedeel. Hulle kan dit mettertyd opdateer.\n\nDatadelingpraktyke kan verskil op grond van jou appweergawe en -gebruik, streek en ouderdom."
"Kom meer te wete oor datadeling"
"Jou liggingdata word nou met derde partye gedeel"
"Jou liggingdata word nou met derde partye gedeel vir reklame of bemarking"
"{count,plural, =0{In die afgelope dag opgedateer}=1{In die afgelope dag opgedateer}other{In die afgelope # dae opgedateer}}"
"Geen opdaterings op hierdie tydstip nie"
"Datadelingopdaterings"
"Sommige apps het die manier waarop hulle jou liggingdata kan deel, verander"
"Instellings"